Du Toit, Darcy2013-09-172013-09-171995Du Toit, D. (1995). Arbeidsreg in 'n maatskaplike verband. Stellenbosch Law Review, 6: 710037-8054http://hdl.handle.net/10566/720Introduction: 'n Regsteksboek is nie bloot 'n uiteensetting van regs reels nie. Dit is, in die eerste plek, 'n seleksie van bespreekingspunte en, terselfdetyd, 'n evaluasie van die selekteerde gegewens wat uitgaan van 'n bepaalde referensiekader. Tog konfronteer die eindproduk die student as meer as net 'n boek. Dit word bestudeer (nie noodwendig onkrities nie) as 'n objektiewe verklaring van die onderwerp of, tenminste, van die "feite" wat jy moet ken om te slaag. Direk of indirek beinvloed so 'n boek, en dus die skrywer daarvan se uitgangspunte, die sienswyse waarmee groot getalle toekomstige regspraktisyns en -akademici die betrokke vakgebied sal begryp, die manier waarop hulle geneig sal wees om besondere reels te interpreteer en die doelstellings wat hulle daarmee identifiseer.enCopyright Juta Law. This file may be freely used provided that the source is acknowledged. No commercial distribution of this text is permitted.Labour lawAssociationArbeidsreg in 'n maatskaplike verbandArticle