van Wyk, Steward06/08/201406/08/20142004Van Wyk, S. (2004). Mulat-estetiek: �n Analise van Adam Small se dramas. Journal of Literary Studies, 20(3-4): 283-3010256-4718https://hdl.handle.net/10566/1154http://dx.doi.org/10.1080/02564710408530358Opsomming In hierdie artikel word die dramakonvensies van Adam Small ondersoek met besondere aandag aan perspektiewe op die mulat as �n sosiale gegewe. Hierdie element bied �n gepaste invalshoek omdat dit enersyds �n verskynsel is wat Small in sy dramas en ander skryfwerk aansny en daar andersyds �n uitgebreide literatuur bestaan waarin oor die dramatiese, lewensbeskoulike en liter�r-teoretiese inkleding daarvan besin word. Die werk van onder andere Langston Hughes en Derek Walcott word ondersoek om �n leesstrategie te ontwikkel waarmee die Small-teks geanaliseer kan word.afThis is the authors' final draft following peer review. It may be displayed and circulated, subject to full acknowledgement of author and source. The published item is copyright Taylor & Francis.Adam SmallUitgebreide literatuurDramatieseLewensbeskoulikeLiter�r-teoretieseMulat-estetiek: �n Analise van Adam Small se dramasArticle