Cilliers, Jacobus Lodewicus2025-08-252025-08-251983https://hdl.handle.net/10566/20801Die Dar ul-Islam (huis van Islam) het werelderyd in ‘n toe-stand van stagnasie verkeer tydens die koloniale periode in die geskiedenis. Die nasionale ontwaking en onafhanklikheid-strewes in Moslem-lande het Moslems as gevolg van meningsver skille en leierskapsgeskille verdeel. Ortodokse en fundament-talistiese bewegings het in die begin van die twintigste eeu in opstand gekom teen die koloniale juk terwyl ‘n groot deel van die Moslem-publiek nog ‘n sinkretistiese opvatting van Islam gehad het. Maulana Ilyas, stigter van die Tabligh-beweging , het in die herstel van Islam by die individu begin terwyl an-dere op die sosio-politieke terrein begin het. Hy het in sy werk van sufi-metodes gebruik gemaak.AfrikaansMoslemsIslamUniversiteit van Wes-KaaplandTablighSuid-AfrikaDie tabligh-beweging en sy invloed op die islam in Suid-AfrikaThesis