Die voorligtingsbehoeftes van Sekondêre leerlinge in 'n benadeelde gemeenskap en die implikasies daarvan vir hul groepvoorligtingsprogram:'n opvolgstudie

dc.contributor.authorGouws, Andre
dc.date.accessioned2026-06-22T12:30:29Z
dc.date.available2026-06-22T12:30:29Z
dc.date.issued1990
dc.description.abstractHierdie ondersoek is onderneem om die voorligtingsbehoeftes van leerlinge in sekondêre Kleurlingskole in Wes-Kaapland te bepaal en die implikasies daarvan vir hul groepvoorligtingsprogram aan te toon. Die navorser het ook die bevindings van die huidige ondersoek met die van sy meningsopnames in 1979 en 1983 vergelyk. 'n Literatuurstudie is aangewend om die aard, doelstellings en beginsels van groepvoorligting te kelingstake van die Westerse en Afrikaanse - adolessent te ondersoek, formuleer, die ontwikspesifiek die Suiden lig te werp op die spesifieke ontwikkelingsbehoeftes en -probleme waarmee Kleurlingjeugdiges te kampe het. Vraelyste deur leerlinge en skoolvoorligters voltooi, het die relevantheid van die amptelike program se groepvoorligtingsonderwerpe beoordeel, aangedui watter moontlik bestaande onderwerpe kan vervang of daarby gevoeg kan word, en kommentaar oor die inhoud en aanbieding van die huidige program gelewer. Ten opsigte van di,e~~rd van groepvoorligting is bevind dat die huidige Handleiding en Program slegs enkele vereistes toelig en dus hersien behoort te word om alle essensiale aspekte van voorligting te dek. Die afwesigheid van spesifieke dQelá!allinaá vir groepvoorligting in die amptelike handleiding voorsien nie die nodige riglyne aan voorligters vir hul taak nie, en dus is 'n reeks doelstellings in funksionele terme geformuleer. Havighurst (1972) se formulering van adolessente ontwikkelingstake, aangevul deur die navorsing van Burns (1988), kan as n bruikbare raamwerk vir die terrein van groepvoorligting gebruik word. Dis is voorgestel dat elke sekondêre standerd persoonlikheidsvoorligting, voorligting, opvoedkundige voorligting en voorligting behoort te ontvang. sosiale beroeps- Ten opsigte het die onderwerpe van die inhoud van 'n groepvoorligtings programliteratuurstudie onder andere aangetoon dat by die leerlinge se ontwikkelingsvlak en veranderende behoeftes aansluiting moet vind, die program buigsaam moet wees om by plaaslike vereistes te kan aanpas, en dat die klem op die bevordering van leerlinge se persoonlike waardestelsels behoort te val.
dc.identifier.urihttps://hdl.handle.net/10566/24653
dc.language.isoen
dc.publisherUniversity of the Western Cape
dc.subjectHavighurst
dc.subjectWesterse
dc.subject"Western Cape Student Action Committee" (WECSAC
dc.subjectColoured youths
dc.subject"People's Education" (PE)
dc.titleDie voorligtingsbehoeftes van Sekondêre leerlinge in 'n benadeelde gemeenskap en die implikasies daarvan vir hul groepvoorligtingsprogram:'n opvolgstudie
dc.typeThesis

Files

Original bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
gouws_edu_phd_1990.pdf
Size:
143.48 MB
Format:
Adobe Portable Document Format

License bundle

Now showing 1 - 1 of 1
Loading...
Thumbnail Image
Name:
license.txt
Size:
1.71 KB
Format:
Item-specific license agreed upon to submission
Description: