Repository logo
  • English
  • Català
  • Čeština
  • Deutsch
  • Español
  • Français
  • Gàidhlig
  • Italiano
  • Latviešu
  • Magyar
  • Nederlands
  • Polski
  • Português
  • Português do Brasil
  • Srpski (lat)
  • Suomi
  • Svenska
  • Türkçe
  • Tiếng Việt
  • Қазақ
  • বাংলা
  • हिंदी
  • Ελληνικά
  • Српски
  • Yкраї́нська
  • Log In
    New user? Click here to register. Have you forgotten your password?
Repository logo
  • Communities & Collections
  • Browse UWCScholar
  • English
  • Català
  • Čeština
  • Deutsch
  • Español
  • Français
  • Gàidhlig
  • Italiano
  • Latviešu
  • Magyar
  • Nederlands
  • Polski
  • Português
  • Português do Brasil
  • Srpski (lat)
  • Suomi
  • Svenska
  • Türkçe
  • Tiếng Việt
  • Қазақ
  • বাংলা
  • हिंदी
  • Ελληνικά
  • Српски
  • Yкраї́нська
  • Log In
    New user? Click here to register. Have you forgotten your password?
  1. Home
  2. Browse by Author

Browsing by Author "Waterboer, Hannes Matthew"

Now showing 1 - 1 of 1
Results Per Page
Sort Options
  • Loading...
    Thumbnail Image
    Item
    Gesondheid in ontwikkelingsperspektief: 'n gevallestudie van Loxton
    (University of the Western Cape, 1992) Waterboer, Hannes Matthew; Taylor, V; Redlinghuis, A.C
    Die doel van die navorsingsprojek is om die gesondheidsvoorsiening en -benutting van In klein landelike gemeenskap te ondersoek. Dit is egter nie moontlik om na die gesondheidsituasie van die inwoners in isolasie te kyk en terselfdertyd In volledige beeld van die gesondheid van die inwoners te kry nie. Die gesondheid van die individu, en die gemeenskap in die breë, is onlosmaaklik gekoppel aan die algemene welstand van die individu en die gemeenskap (Botha; 1984:2; Wilson & Ramphele; 1989:292). Van die siektes wat deur die armes ondervind word, kan direk of indirek na hul ekonomies-maatskaplike omstandighede teruggevoerword. Die armoede-verskynsels kan dus nie gekompartementaliseer word nie, maar daar moet noodwendig na die globale lewensopset van die teikengroep gekyk word as een aspek van die totale probleem uitgelig en bestudeer wil word. wilson en Ramphele (1989:4) het vier redes uitgesonder waarom In studie van die armoede-vraagstuk belangrik is: * die skade wat armoede aan die individu rig; * die negatiewe ekonomiese impak wat armoede op die individu het; * armoede is die manifestasie van groot ongelykhede, en * armoede is In simptoom van In dieperliggende probleem.

DSpace software copyright © 2002-2025 LYRASIS

  • Cookie settings
  • Privacy policy
  • End User Agreement
  • Send Feedback