Department of Afrikaans and Nederlands
Permanent URI for this community
Browse
Browsing by Author "Gerwel, G.J."
Now showing 1 - 1 of 1
Results Per Page
Sort Options
Item Die Afrikaner-intellektueel in krisis: 'n dialektiese ondersoek na 'n faset van Karel Schoeman se Na die Geliefde Land en die Hemeltuin(University of the Western Cape, 1984) Willemse, Heinrich S.S.; Gerwel, G.J.Die studie neem - in hoofstuk een - tot probleemstelling dat Karel Schoeman se outsider-karakters nie noodwendig draers van 'n eksistensieel-metafisiesie belewing is nie. Die karakters is nie, soos vry algeneem aanvaar word, te verklaar deur persoonlik-individualistiese karaktertrekke niw. Die outsider-karakter kan teruggevoer word tot die vertrouenskrisis tussen Afrikaner-skrywer en Afrikaner-hegemonie.